• 咨询成果推介泸州长江生态湿地新城概念性规划 2019-08-23
  • “沙雕世界杯”作品亮相舟山 2019-08-23
  • 五月份经济运行稳中向好——新动能茁壮成长 企业效益持续改善 2019-08-21
  • 鸟儿自由欢歌,只盼春天到来 2019-08-21
  • 敲黑板!“信息公开”不是“隐私公开”! 2019-08-18
  • 这下就真的更加坐实你的老蚕了,所有网友都是见证!想赖都赖不掉了。 2019-08-16
  • 林志玲现身机场穿粉色上衣变活力少女 2019-08-14
  • 向“久拖不办”背后“伪作为”顽疾坚决说不 2019-08-11
  • 全国京东大鼓星火日活动举行 2019-08-08
  • 大牌开讲了丨颈椎有“烦心事”,听骨科专家如何化解 2019-08-07
  • 商务部公布多项进口产品反倾销调查文件 2019-08-07
  • 旅游市场再创佳绩端午假期河北接待游客2026.77万 揽金147.79亿 2019-08-03
  • 这是很容易检验的!家庭是按需分配的,也是各尽所能的。笑博士在家中,除按需分配外,还有什么是需要从家中按劳分配的,跟大家讲讲如何? 2019-08-01
  • 候选企业:泸州老窖股份有限公司 2019-08-01
  • 霍金长眠英国“荣誉宝塔尖” 2019-07-31
  • 北京赛车pk10开奖追号:?SKENKINGSBELASTING

    Wat is Nuut?

    12 Desember 2016Verdere verbeteringe tot die Inkomstebelastingopgawe vir Maatskappye (ITR14)
    ?
    SARS het verbeteringe tot die Inkomstebelastingopgawe vir Maatskappye (ITR14) bekend gestel op 9 Desember 2016.?Lees meer hier.

    Wat is dit?

    Skenkingsbelasting is belasting betaalbaar, teen ‘n vaste koers, op die waarde van eiendom met wegmaking deur skenking (artikels 54 en 64 van die Wet op Inkomstebelasting, 1962).?Skenkingsbelasting word teen ‘n vaste koers van 20% gehef op die waarde van die eiendom geskenk.?
    ?
    ‘n Skenking sluit eiendom, geskenk vir ‘n onvoldoende oorweging, in (artikel 58).???

    Vrystellings

    Artikel 56(1) bevat ‘n lys van vrygestelde skenkings wat onder andere skenkings tussen eggenote en skenkings aan goedgekeurde openbare weldaadsorganisasies insluit.???

    Jaarlikse vrystellings

    ?‘n Skenking sal vrygestel wees indien die totale waarde van skenkings vir ‘n jaar van aanslag nie oorskry:?
    • Toevallige skenkings deur maatskappye en trusts:? R10 000?
    • ?Skenkings deur individue:? R100 000 (2008 tot 2013 jare van aanslag) [artikel 56(2) (a) en (b)].

    Vir wie is dit??

    Skenkingsbelasting is van toepassing op enige individu, maatskappy of trust wat ‘n inwoner is soos omskryf in artikel 1 van die Wet op Inkomstebelasting, 1962.?
    ?
    Nie-inwoners is nie aanspreeklik vir skenkingsbelasting nie.??
    Die persoon wat die skenking maak (skenker) is aanspreeklik vir die belasting, maar as die skenker versuim om die belasting binne die vasgestelde tydperk te betaal, word die skenker en ontvanger gesamentlik en heelpartydig aanspreeklik vir die belasting (artikel 59).??
    ?
    Openbare maatskappye en openbare weldaadsorganisasies, onder andere, is vrygestel van skenkingsbelasting [artikel? 56(1)(h) en (n)].
    ?
    Hoe werk skenkingsbelasting ten opsigte van ‘n erfporsie??Klik hier vir meer inligting.

    Watter stappe moet ek neem??

    Nadat jy ‘n skenking gemaak het, moet jy ‘n IT144-vorm (Verklaring deur skenker/ontvanger) invul en aan SARS stuur tesame met jou betaling.?

    Wanneer moet dit betaal word??

    Skenkingsbelasting moet aan die einde van die maand wat volg op die maand waarin die skenking in werking tree betaal word of sodanige langer tydperk as wat SARS toestaan.? Betaling moet deur ‘n IT144-vorm vergesel word [artikel 60(4)].
    ?
    ‘n Skenking tree in werking wanneer alle wetlike formaliteite vir ‘n geldige skenking nagekom is [artikel 55(3)].???

    Hoe moet dit betaal word?

    Skenkingsbelasting kan deur eFiling betaal word.? Vir meer inligting oor betalingsre?ls, klik hier.
    Last Updated: 21/12/2017 10:34 AM     print this page ?
    SARS eFiling eFiling Login eFiling Register Now eFiling Forgot Password eFiling Forgot Username E@syFile
    FIND A PUBLICATION
    FIND A FORM
    FIND AN FAQ



  • 咨询成果推介泸州长江生态湿地新城概念性规划 2019-08-23
  • “沙雕世界杯”作品亮相舟山 2019-08-23
  • 五月份经济运行稳中向好——新动能茁壮成长 企业效益持续改善 2019-08-21
  • 鸟儿自由欢歌,只盼春天到来 2019-08-21
  • 敲黑板!“信息公开”不是“隐私公开”! 2019-08-18
  • 这下就真的更加坐实你的老蚕了,所有网友都是见证!想赖都赖不掉了。 2019-08-16
  • 林志玲现身机场穿粉色上衣变活力少女 2019-08-14
  • 向“久拖不办”背后“伪作为”顽疾坚决说不 2019-08-11
  • 全国京东大鼓星火日活动举行 2019-08-08
  • 大牌开讲了丨颈椎有“烦心事”,听骨科专家如何化解 2019-08-07
  • 商务部公布多项进口产品反倾销调查文件 2019-08-07
  • 旅游市场再创佳绩端午假期河北接待游客2026.77万 揽金147.79亿 2019-08-03
  • 这是很容易检验的!家庭是按需分配的,也是各尽所能的。笑博士在家中,除按需分配外,还有什么是需要从家中按劳分配的,跟大家讲讲如何? 2019-08-01
  • 候选企业:泸州老窖股份有限公司 2019-08-01
  • 霍金长眠英国“荣誉宝塔尖” 2019-07-31
  • 北京快三预测和值推荐 体育排列五走势图 21点里的保险什么意思 陕西十一选五今日开奖结果 双色球复式派奖结束 ag真人试玩2000 福建快3开奖号码 澳客网竞彩比分直播 河北时时彩技巧大全 彩票走势图 金源娱乐官方平台 c罗来中超能给多少钱 江快乐12下载app 广东彩票下载安装 网上德州扑克真钱