• 十九大精神宣讲团报道集 2019-06-12
  • 空军多型多架战机绕飞祖国宝岛 2019-06-10
  • 7座水库新纳入联合调度 今年汉江防洪能力再提升 2019-06-10
  • 有力过好多次了,差一点丢了条膀子。 2019-06-07
  • 长城24小时客户端简介 2019-06-07
  • 全棉时代纯棉婴儿护理湿巾棉抽纸全棉纸巾棉柔巾全棉手帕纸婴儿湿巾组合套装系列 2019-06-06
  • 包“橘粽”着古装读《橘颂》 重庆大学生这样过端午 2019-06-06
  • 美酒美食 每天下午茶:曲奇配美酒曲奇 葡萄酒 2019-06-05
  • 具奋垄断因素的市场经济是变种的市场经济,这种市场经济不可能实现资源合理配置,只会造成畸形发展,导致社会经济的恶性病变。房地产市场现状是最好例证。 2019-06-01
  • 考古遗址公园相关新闻 2019-06-01
  • 印媒:不顾美国反对 印度坚持要买S400防空导弹 2019-05-28
  • 权健边路尖刀加盟初期曾被质疑 如今获球迷点赞 2019-05-28
  • 国务院关税税则委员会发布公告决定对原产于美国的500亿美元进口商品加征关税 2019-05-26
  • 州市 —频道 春城壹网 七彩云南 一网天下 2019-05-26
  • 忠实履行党的新闻舆论工作职责使命  不断提升传播力引导力影响力公信力 2019-05-25





  • 北京赛车pk10有赢的吗:?DIE EIS VAN MEDIESE UITGAWES (ADDISIONEEL TOT MEDIESE UITGAWES BELASTINGKREDIET)

    Wat is dit?

    'n Addisionele Mediese Skemafooie Belastingkrediet (ook bekend as 'n AMTC) is 'n korting wat die normale belasting wat 'n persoon betaal, verminder. Hierdie korting is nie-terugbetaalbaar en kan nie oorgedra word na die volgende jaar van aanslag nie. Dit is van toepassing op jare van aanslag wat op of na 1 Maart 2014 begin (vir die 2015 jaar van aanslag) en word bereken teen kwalifiserende mediese?uit-die-sak uitgawes. Dit is 'n korting toegestaan bykomend tot die mediese belastingkrediet (MTC)

    Wat kwalifiseer as uit-die-sak mediese uitgawes?

    Hierdie is bedrae betaal en nie verhaal, met betrekking tot jouself of enige ander afhanklike, gedurende die jaar van aanslag, en sluit in:
    • Dienste gelewer en medikasie verskaf deur 'n geregistreerde mediese praktisyn, tandarts, oogkundige, homeopaat, naturopaat, osteopaat, kruiedokter, fisioterapeut, chiropraktisyn of ortopeed.
    • Hospitalisasie in 'n geregistreerde hospitaal of verpleeginrigting;
    • Tuisverpleging deur 'n geregistreerde verple?r of verpleegassistent, ingesluit deur enige verpleegagentskap verskaf;
    • Medisyne voorgeskryf deur 'n geregistreerde dokter en vanaf 'n apteek bekom;
    • Mediese uitgawes aangegaan en betaal, buite Suid-Afrika wat soortgelyk is aan die bostaande uitgawes;
    • Enige uitgawes, soos voorgeskryf deur die Kommissaris, na aanleiding van enige liggaamlike gebrek of gestremdheid.

    Wie is ‘n afhanklike??

    ‘n Afhanklike is:??
    • 'n Eggenoot
    • 'n Kind en die kind van 'n eggenoot (bv. seun, dogter, stiefseun, stiefdogter, wettige aangenome kind)
      • Wie lewend was gedurende enige gedeelte van die jaar van aanslag, en wie op die laaste dag van die jaar van aanslag:
        • Ongetroud was en, indien hy of sy gelewe het, nie was of sou nie wees:
          • Ouer as 18 jaar
          • Ouer as 21 jaar en heeltemaal of gedeeltelik afhanklik van die persoon vir onderhoud en nie verplig geword het om normale belasting te betaal vir die jaar nie
          • Ouer as 26 jaar en heeltemaal of gedeeltelik afhanklik van die persoon vir onderhoud en nie verplig geword het om normale belasting te betaal vir die jaar nie en 'n voltydse student was by 'n onderriginstansie of 'n openbare hoedanigheid; of
        • In die geval van enige ander kind, deur 'n gestremdheid onbevoeg was om hom- of haarself te onderhou en heeltemaal of gedeeltelik afhanklik was van die persoon vir onderhoud en nie verplig geword het om normale belasting te betaal vir daardie jaar nie
    • Enige ander lid van 'n persoon se familie vir wie hy of sy verantwoordelik is vir familiesorg en ondersteuning (bv. moeder, vader, skoonma, skoonpa, broer, suster, grootouers, kleinkinders)
    • Enige ander persoon wie as afhanklike geag word van daardie persoon in terme van die re?ls van 'n mediese skema of fonds.

    Berekening van Addisionele Mediese Uitgawes Belastingkrediet

    Die AMTC sal afhang van 'n belastingpligtige se ouderdom en of die belastingpligtige, eggenoot of enige van hulle afhanklikes 'n gestremdheid het.???
    ?
    1. 'n Persoon wat 65 jaar of ouer is mag die volgende AMTC eis:
    Kwalifiserende mediese uitgawes betaal gedurende die jaar van aanslag, ten bedrae van -
    • 33,3% van die fooie aan 'n mediese skema of kwalifiserende fonds betaal wat drie maal die bedrag van die MTC, waartoe daardie persoon geregtig is, oorskry; plus
    • 33,3% van kwalifiserende mediese uitgawes betaal (uit-die-sak uitgawes).?
      ?

    北京赛车pk10技巧 www.zzff8.com 2. 'n Persoon wie, of wie se eggenoot of kind, 'n persoon met 'n gestremdheid is, mag die volgende AMTC eis:
    Kwalifiserende mediese uitgawes betaal gedurende die jaar van aanslag, ten bedrae van -

    • 33,3% van die fooie aan 'n mediese skema of kwalifiserende fonds betaal wat drie maal die bedrag van die MTC, waartoe daardie persoon geregtig is, oorskry; plus
    • 33,3% van kwalifiserende mediese uitgawes betaal (uit-die-sak uitgawes).
    3. Alle ander persone wat nie in die twee bostaande katogorie? genoem is nie, kan die volgende AMTC eis:?
    25% van die bedrag waarvan die som van die bedrae hieronder gelys, 7,5% van die belasbare inkomste (uitgesluit uittreefonds enkelbedragvoordele, uittreefonds enkelbedragonttrekkingsvoordele en diensbe?indigingsvoordele) oorskry, voordat hierdie AMTC in berekening gebring word:
    ?
    (i) Alle bydraes deur die belastingpligtige aan 'n geregistreerde mediese skema gemaak (met betrekking tot die belastingpligtige, sy of haar eggenoot en enige afhanklike) wat vier maal die MTC oorskry; en
    ?
    (ii) Werklike kwalifiserende mediese uitgawes (ingesluit uitgawes voortspruitend uit liggaamlike gebrek) deur die belastingpligtige betaal en nie verhaalbaar van die mediese fonds met betrekking tot die belastingpligtige, sy of haar eggenoot of kind en enige afhanklike nie.
    ?
    Vir meer inligting oor hoe om die AMTC te bereken, verwys asseblief na die Guide on the Determination of Medical Tax Credits (Issue 9).??

    Benodig jy hulp?

    • Skakel die SARS-kontaksentrum by 0800 00 SARS (7277)
    • Besoek jou naaste SARS-tak.
    ?
    Last Updated: 20/04/2018 3:29 PM     print this page ?
    SARS eFiling eFiling Login eFiling Register Now eFiling Forgot Password eFiling Forgot Username E@syFile
    FIND A PUBLICATION
    FIND A FORM
    FIND AN FAQ



  • 十九大精神宣讲团报道集 2019-06-12
  • 空军多型多架战机绕飞祖国宝岛 2019-06-10
  • 7座水库新纳入联合调度 今年汉江防洪能力再提升 2019-06-10
  • 有力过好多次了,差一点丢了条膀子。 2019-06-07
  • 长城24小时客户端简介 2019-06-07
  • 全棉时代纯棉婴儿护理湿巾棉抽纸全棉纸巾棉柔巾全棉手帕纸婴儿湿巾组合套装系列 2019-06-06
  • 包“橘粽”着古装读《橘颂》 重庆大学生这样过端午 2019-06-06
  • 美酒美食 每天下午茶:曲奇配美酒曲奇 葡萄酒 2019-06-05
  • 具奋垄断因素的市场经济是变种的市场经济,这种市场经济不可能实现资源合理配置,只会造成畸形发展,导致社会经济的恶性病变。房地产市场现状是最好例证。 2019-06-01
  • 考古遗址公园相关新闻 2019-06-01
  • 印媒:不顾美国反对 印度坚持要买S400防空导弹 2019-05-28
  • 权健边路尖刀加盟初期曾被质疑 如今获球迷点赞 2019-05-28
  • 国务院关税税则委员会发布公告决定对原产于美国的500亿美元进口商品加征关税 2019-05-26
  • 州市 —频道 春城壹网 七彩云南 一网天下 2019-05-26
  • 忠实履行党的新闻舆论工作职责使命  不断提升传播力引导力影响力公信力 2019-05-25
  • 广东36选7最新开奖结果查询 双色球红球遗漏 福建快三今日开奖结果查询 381818白小姐中特网 江苏11选515号开奖查询 双色球走势图带连线带坐标 彩易福彩 广西十一选五怎样玩法 足球俱乐部 黄大仙二肖中特 江西时时彩投注点 新疆25选7官方网站 七星彩直播现场直播 贵州11选5历史走势图 浙江快乐12选5