• 咨询成果推介泸州长江生态湿地新城概念性规划 2019-08-23
  • “沙雕世界杯”作品亮相舟山 2019-08-23
  • 五月份经济运行稳中向好——新动能茁壮成长 企业效益持续改善 2019-08-21
  • 鸟儿自由欢歌,只盼春天到来 2019-08-21
  • 敲黑板!“信息公开”不是“隐私公开”! 2019-08-18
  • 这下就真的更加坐实你的老蚕了,所有网友都是见证!想赖都赖不掉了。 2019-08-16
  • 林志玲现身机场穿粉色上衣变活力少女 2019-08-14
  • 向“久拖不办”背后“伪作为”顽疾坚决说不 2019-08-11
  • 全国京东大鼓星火日活动举行 2019-08-08
  • 大牌开讲了丨颈椎有“烦心事”,听骨科专家如何化解 2019-08-07
  • 商务部公布多项进口产品反倾销调查文件 2019-08-07
  • 旅游市场再创佳绩端午假期河北接待游客2026.77万 揽金147.79亿 2019-08-03
  • 这是很容易检验的!家庭是按需分配的,也是各尽所能的。笑博士在家中,除按需分配外,还有什么是需要从家中按劳分配的,跟大家讲讲如何? 2019-08-01
  • 候选企业:泸州老窖股份有限公司 2019-08-01
  • 霍金长眠英国“荣誉宝塔尖” 2019-07-31





  • ?

    北京赛车pk10骗局曝光:VAARDIGHEIDONTWIKKELINGSHEFFING (“SKILLS DEVELOPMENT LEVY” OF SDL)

    Wat is SDL?

    北京赛车pk10技巧 www.zzff8.com SDL is ‘n heffing opgelê om aanleer en ontwikkeling in Suid-Afrika aan te moedig en word deur ‘n werkgewer se salarisrekening bepaal.?

    Die fondse moet tot die ontwikkeling en verbetering van werknemers se vaardighede aangewend word.?

    Wie moet SDL betaal?

    SDL is verskuldig deur werkgewers wat geregistreer het.
    ?
    Top Wenk: Waar ‘n werkgewer verwag dat totale salarisse meer as R500 000 oor die volgende 12 maande gaan wees, word daardie werkgewer aanspreeklik om SDL te betaal.

    Watter stappe moet die werkgewer neem?

    As ‘n werkgewer aanspreeklik word, moet hul vir SDL registreer.
    ?
    Die volgende werkgewers word van die betaal van SDL vrygestel:?
    • Enige openbare dienste werkgewer in die nasionale of provinsiale veld van die Regering.? (Hierdie werkgewers moet begroot vir ‘n bedrag gelykstaande aan die heffings verskuldig vir opleiding en onderrig van hul werknemers).
    • Enige nasionale of provinsiale openbare entiteit, indien 80% of meer van die entiteit se uitgawes, direk of indirek, uit fondse deur die Parlement bewillig, betaal word.? (Hierdie werkgewers moet begroot vir ‘n bedrag gelykstaande aan die heffings verskuldig vir opleiding en onderrig van hul werknemers).
    • Enige openbare weldaadsorganisasie (PBO), vrygestel van die betaal van Inkomstebelasting in terme van Artikel 10(1) (cN) van die Wet op Inkomstebelasting Nr. 58 van 1962, wat slegs sekere weldadige, humanitêre, gesondheidsorg, godsdienstige, gelowige of filosofiese openbare weldaadsaktiwiteite erken of slegs fondse? aan ‘n PBO voorsien en aan wie ‘n brief van vrystelling uitgereik is deur die Tax Exemption Unit (TEU).
    • Enige munisipaliteit aan wie ‘n brief van vrystelling uitgereik is deur die Minister van Arbeid.?
    • Enige werkgewer wie se totale vergoeding onderhewig aan SDL (heffingoplegbare bedrag) betaal/verskuldig aan al sy/haar werknemers oor die volgende 12 maande tydperk nie R500 000 sal oorskry nie.? Indien dit die rede vir vrystelling is, hoef sulke werkgewers nie vir die betaling van SDL te registreer nie.?

    Hoeveel moet jy betaal??

    1% van die totale besoldigingsbedrag aan werknemers betaal (insluitend oortydbetalings, verlofbetaling, bonusse, kommissies en enkelbedragbetalings).
    ?
    Die bedrae afgetrek of teruggehou deur die werkgewer moet op ‘n maandelikse basis aan SARS betaal word, deur die Maandelikse Werkgewer Verklaring (EMP201). Die EMP201 is ‘n betalingsverklaring waarin die werkgewer die totale oorbetaling verklaar, sowel as die allokerings vir LBS, SDL, WVF en Employment Tax Incentive (ETI).
    ?
    ‘n Unieke betalingverwysingsnommer (PRN) sal vooraf op die EMP201 voltooi wees en sal gebruik word om die werklike betaling te koppel aan die relevante EMP201 betalingsverklaring.?

    Hoe en wanneer moet dit betaal word??

    Dit moet binne 7 dae na die einde van die maand, waarin die bedrag afgetrek is, betaal word. Indien die laaste dag vir betaling op ‘n naweek of publieke vakansiedag val, moet die betaling op die laaste werksdag voor die naweek of publieke vakansiedag gemaak word.?
    ?
    Die volgende betalingsmetodes is beskikbaar:?
    • eFiling
    • Elektroniese Fonds Oorplasing (EFT)
    • By ‘n tak van een van die goedgekeurde bankinstansies.? Tjekbetalings mag nie R50 000 oorskry nie.? Hierdie limiet is van toepassing ongeag van die tydperke wat betaal word, of al word meervuldige betalings gemaak?
    • By ‘n spesifieke SARS-tak, tjekbetalings mag nie R50 000 oorskry nie.? Hierdie limiet is van toepassing ongeag van die tydperke wat betaal word, of al word meervuldige betalings gemaak.

    Wat word van die SDL-heffing?

    Die heffings word deur SETA versprei.

    Benodig jy hulp?

    ??Skakel die SARS-kontaksentrum by 0800 00 SARS (7277)
    ??Besoek jou naaste SARS-tak.
    ??Jy kan ook een van ons belastingwerkswinkels of besoek jou naaste SARS mobiele eenheid.
    ?

    ?

    Last Updated: 28/06/2016 3:41 PM     print this page ?
    SARS eFiling eFiling Login eFiling Register Now eFiling Forgot Password eFiling Forgot Username E@syFile
    FIND A PUBLICATION
    FIND A FORM
    FIND AN FAQ



  • 咨询成果推介泸州长江生态湿地新城概念性规划 2019-08-23
  • “沙雕世界杯”作品亮相舟山 2019-08-23
  • 五月份经济运行稳中向好——新动能茁壮成长 企业效益持续改善 2019-08-21
  • 鸟儿自由欢歌,只盼春天到来 2019-08-21
  • 敲黑板!“信息公开”不是“隐私公开”! 2019-08-18
  • 这下就真的更加坐实你的老蚕了,所有网友都是见证!想赖都赖不掉了。 2019-08-16
  • 林志玲现身机场穿粉色上衣变活力少女 2019-08-14
  • 向“久拖不办”背后“伪作为”顽疾坚决说不 2019-08-11
  • 全国京东大鼓星火日活动举行 2019-08-08
  • 大牌开讲了丨颈椎有“烦心事”,听骨科专家如何化解 2019-08-07
  • 商务部公布多项进口产品反倾销调查文件 2019-08-07
  • 旅游市场再创佳绩端午假期河北接待游客2026.77万 揽金147.79亿 2019-08-03
  • 这是很容易检验的!家庭是按需分配的,也是各尽所能的。笑博士在家中,除按需分配外,还有什么是需要从家中按劳分配的,跟大家讲讲如何? 2019-08-01
  • 候选企业:泸州老窖股份有限公司 2019-08-01
  • 霍金长眠英国“荣誉宝塔尖” 2019-07-31
  • 江苏快3专家推荐 澳客网彩票 大乐透最新中奖规则 中国福彩网注册不了 海南环岛赛摩托车 足球竞彩推荐 印刷排版软件下载 上海时时乐违法吗 广东省36选7开奖 和睦顶呱刮什么意思 新浪爱彩网安全吗 qq分分彩技巧 32张扑克牌牌九玩法 搜狐彩票app 上海福彩中心银彩通