• 十九大精神宣讲团报道集 2019-06-12
  • 空军多型多架战机绕飞祖国宝岛 2019-06-10
  • 7座水库新纳入联合调度 今年汉江防洪能力再提升 2019-06-10
  • 有力过好多次了,差一点丢了条膀子。 2019-06-07
  • 长城24小时客户端简介 2019-06-07
  • 全棉时代纯棉婴儿护理湿巾棉抽纸全棉纸巾棉柔巾全棉手帕纸婴儿湿巾组合套装系列 2019-06-06
  • 包“橘粽”着古装读《橘颂》 重庆大学生这样过端午 2019-06-06
  • 美酒美食 每天下午茶:曲奇配美酒曲奇 葡萄酒 2019-06-05
  • 具奋垄断因素的市场经济是变种的市场经济,这种市场经济不可能实现资源合理配置,只会造成畸形发展,导致社会经济的恶性病变。房地产市场现状是最好例证。 2019-06-01
  • 考古遗址公园相关新闻 2019-06-01
  • 印媒:不顾美国反对 印度坚持要买S400防空导弹 2019-05-28
  • 权健边路尖刀加盟初期曾被质疑 如今获球迷点赞 2019-05-28
  • 国务院关税税则委员会发布公告决定对原产于美国的500亿美元进口商品加征关税 2019-05-26
  • 州市 —频道 春城壹网 七彩云南 一网天下 2019-05-26
  • 忠实履行党的新闻舆论工作职责使命  不断提升传播力引导力影响力公信力 2019-05-25





  • ?

    北京赛车pk10是谁开的:HEREREGTE

    Wat is dit?

    北京赛车pk10技巧 www.zzff8.com Hereregte is 'n belasting geheg op die waarde van enige eiendom deur enige persoon aangekoop by wyse van transaksie of enige ander wyse. Vir die doel van hereregte, beteken eiendom land en vaste toebehoorsels en sluit ware regte in land, regte tot minerale, 'n aandeel of belang in 'n "residensi?le eiendomsmaatskappy" of 'n aandeel 'n aandeleblokmaatskappy in. Alle aktebesorgers word vereis om by SARS te registreer. Sien meer oor die registrasie van aktebesorgers hier.

    Hierdie is die hereregtetariewe van toepassing op eiendomme verkry op of na 1 Maart 2017, en is van toepassing op alle persone (insluitend maatskappye, beslote korporasies en trusts):?

    ?

    ? ?WAARDE VAN EIENDOM??????????????
    (Rand)??????????
    ?
    TARIEF
    0 – 900 000 0%
    900 001 – 1 250 000 3% van die waarde bo R900 000
    1 250 001 – 1 750 000 ?R10 500 + 6% van die waarde bo R1 250 000
    1 750 001 – 2 250 000 R40 500 + 8% van die waarde bo R 1 750 000
    2 250 001 – 10 000 000 R80 500 +11% van die waarde bo R2 250 000
    10 000 001 en ho?r R933 000 + 13% van die waarde bo R10 000 000
    ?
    ?
    ?
    ?
    Top wenk: Maak seker dat jy die korrekte tarief gebruik, afhangend van wanneer die eiendom bekom is.?

    ?

    Wie betaal hereregte?

    • Vir aankoop/verkryging:

    Die persoon wat die eiendom bekom

    • Vir afstanddoenings:

    Die persoon in wie se guns of vir wie se voordeel, enige belang in of beperking op die gebruik of wegmaking van die eiendom, van afstand gedoen word.?

    Daar is uitsonderings. Vir meer inligting, klik hier.

    Hoe moet ek my Hereregteverklaring indien?

    • 'n Hereregteverklaring kan op twee maniere by SARS ingedien word:

    ?Die video onder is 'n eenvoudige gids tot hereregte op eFiling

    • Sou stawende dokumente vereis word, sal die aktebesorger versoek word om dit elektronies op te laai. Sodra voldoende, sal die aansoek goedgekeur word. Indien geen betaling vereis word nie, sal die stelsel outomaties die kwitansie na goedkeuring uitreik.

    • Sou 'n betaling vereis word, sal die aktebesorger sodanige betaling elektronies maak waarna die kwitansie uitgereik sal word.

    • Dit word aangeraai dat alle partye sorg dat hulle belastingsake in orde is, omdat eiendom-oordragte gebruik word in 'n poging om belastingnakoming oor alle belastings heen te verseker. Indien jy, byvoorbeeld, nie geregistreer is nie of jy uitstaande opgawes of betalings het, sal jy die geleentheid gebied word om sake met SARS reg te stel. Sou sake nie opgelos word nie, sal stappe geneem word om nakoming te verseker en dit kan die oordrag van die eiendom vertraag. Een sodanige stap wat geneem kan word is die aanstelling van die aktebesorger of enige ander persoon as agent met die instruksie om SARS uit die opbrengs van die verkoping terug te betaal. Dit word verder aangeraai dat jy seker maak dat jou persoonlike besonderhede (ID-nommer, inkomstebelasting/BTW-nommer) korrek is op ons stelsels omdat enige teenstrydighede tot vertragings kan lei.

    • 'n Belasbare verskaffing is 'n verskaffingwaarop BTW gehef moet word teen die standaard koers (huidiglik 14%) of teen die nulkoers. Om 'n belasbare verskaffing te wees, moet die verskaffer (verkoper of oordraer) 'n "ondernemer" wees en die verskaf van die eiendom moet in die loop van of bevordering van 'n "onderneming" wees.

    • Die verskaf van 'n hele onderneming met al sy bates (insluitend enige vaste eiendom) as 'n "lopende saak" kan kwalifiseer as 'n nulkoers belasbare verskaffing indien al die voorwaardes in artikel 11(1)(e) van die Wet op BTW nagekom is.? Verwys na Interpretation Note 57: Sale of an enterprise or part thereof as a going concern en VAT News 15 - August 2000? vir meer besonderhede hieroor.

    Wanneer moet dit betaal word?

    Heffing is betaalbaar binne ses (6) maande vanaf die datum van verkryging. Indien die hereregte nie binne hierdie tydperk betaal word nie, word rente bereken teen 10% per jaar vir elke voltooide maand. 'n Voltooide maand word bereken as die eerste dag vanaf die verstryking van die rentevrye ses maande tydperk tot die datum van betaling.

    Rente sal gehef word teen die "voorgeskrewe tarief". Hoewel, hierdie bepaalde voorwaardes het nie in werking getree vanaf

    1 Oktober 2012 toe die Wet op Belastingadministrasie in werking getree het nie, maar sal in werking tree by wyse van presidensi?le proklamasie in die staatskoerant op 'n latere datum.??

    Onthou dat, in die geval van voorwaardelike verkope, tree die ses maande datum in werking vanaf die datum waarop die transaksie aangegaan is (d.i. die laaste dag van die partye se ondertekening van die ooreenkoms), en nie die datum waarop die kontrak bindend word op die partye nie (d.i. die datum waarop die voorwaardes nagekom is).

    Vir boete/rentekoerse, klik hier.

    Hoe moet dit betaal word?

    Vanaf 1 April 2011 moet alle hereregte elektronies deur eFiling oorbetaal word.? Dit sal gewoonlik deur 'n aktebesorger gedoen word wat namens jou optree. Besigtig die video-gids tot hereregte en eFiling hieronder.

    ?

    ?

    ?

    Last Updated: 23/01/2018 1:11 PM     print this page ?
    SARS eFiling eFiling Login eFiling Register Now eFiling Forgot Password eFiling Forgot Username E@syFile
    FIND A PUBLICATION
    FIND A FORM
    FIND AN FAQ



  • 十九大精神宣讲团报道集 2019-06-12
  • 空军多型多架战机绕飞祖国宝岛 2019-06-10
  • 7座水库新纳入联合调度 今年汉江防洪能力再提升 2019-06-10
  • 有力过好多次了,差一点丢了条膀子。 2019-06-07
  • 长城24小时客户端简介 2019-06-07
  • 全棉时代纯棉婴儿护理湿巾棉抽纸全棉纸巾棉柔巾全棉手帕纸婴儿湿巾组合套装系列 2019-06-06
  • 包“橘粽”着古装读《橘颂》 重庆大学生这样过端午 2019-06-06
  • 美酒美食 每天下午茶:曲奇配美酒曲奇 葡萄酒 2019-06-05
  • 具奋垄断因素的市场经济是变种的市场经济,这种市场经济不可能实现资源合理配置,只会造成畸形发展,导致社会经济的恶性病变。房地产市场现状是最好例证。 2019-06-01
  • 考古遗址公园相关新闻 2019-06-01
  • 印媒:不顾美国反对 印度坚持要买S400防空导弹 2019-05-28
  • 权健边路尖刀加盟初期曾被质疑 如今获球迷点赞 2019-05-28
  • 国务院关税税则委员会发布公告决定对原产于美国的500亿美元进口商品加征关税 2019-05-26
  • 州市 —频道 春城壹网 七彩云南 一网天下 2019-05-26
  • 忠实履行党的新闻舆论工作职责使命  不断提升传播力引导力影响力公信力 2019-05-25
  • 3d试机号分析和技巧 中国足彩网址 上海时时彩规律 国际博彩公司 东方心经码报图 重庆幸运农场怎么看 混合过关6场2关 广西快3三同号计划表 上海快三投注技巧 江苏福彩快三现场直播 澳洲幸运8开奖网址 江西时时彩事件结果 竞彩总进球数单关套利 意甲 彩经网大乐透五分区走势图表